Johannes 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle vir My iets vra omdat julle aan My behoort, dan sal Ek dit doen. So sal Ek, die Seun, wys dat die Vader God is.

Johannes 14

Johannes 14:6-21