Johannes 14:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: Mense wat in My glo, sal dieselfde dinge doen wat Ek gedoen het. Ja, hulle sal meer doen, want Ek gaan nou na die Vader toe.

Johannes 14

Johannes 14:8-15