Johannes 13:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe gooi Jesus water in ’n bak. Hy het begin om die dissipels se voete te was. Hy het ook hulle voete afgedroog met die doek wat om sy lyf was.

Johannes 13

Johannes 13:1-9