Johannes 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het Jesus opgestaan van die tafel. Hy het sy bo-kleed uitgetrek en Hy het ’n doek vasgemaak om sy lyf. Slawe het dit altyd gedoen wanneer hulle mense bedien het.

Johannes 13

Johannes 13:1-9