Johannes 13:22-24 Bybel vir Almal (ABA)

22. Die dissipels het na mekaar gekyk. Hulle was baie verbaas, want hulle het nie geweet van wie Jesus praat nie.

23. Een van die dissipels het langs Jesus gesit. Dit was die dissipel vir wie Jesus lief was.

24. Petrus het vir daardie dissipel gewys hy moet vir Jesus vra wie Hom sal verraai.

Johannes 13