Johannes 14:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ook vir die dissipels gesê: “Julle moenie bekommerd wees nie! Julle moet in God glo en julle moet in My glo.

Johannes 14

Johannes 14:1-4