Johannes 12:22 Bybel vir Almal (ABA)

Filippus het na Andreas toe gegaan en hy het vir Andreas gesê die Grieke wil vir Jesus sien. Andreas en Filippus het gegaan en hulle het vir Jesus gesê die Grieke wil Hom sien.

Johannes 12

Johannes 12:19-31