Johannes 12:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Grieke het na Filippus toe gekom en hulle het vir hom gesê: “Meneer, ons wil graag vir Jesus sien.”Filippus het van die stad Betsaida in die provinsie Galilea gekom.

Johannes 12

Johannes 12:14-23