Johannes 1:40 Bybel vir Almal (ABA)

Andreas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee dissipels wat gehoor het wat Johannes gesê het en wat toe saam met Jesus gegaan het.

Johannes 1

Johannes 1:30-44