Johannes 1:39 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus sê toe vir hulle: “Kom kyk!”Hulle het gegaan en hulle het die plek gesien waar Hy woon. Dit was omtrent vier-uur die middag. Hulle het daardie hele dag by Jesus gebly.

Johannes 1

Johannes 1:33-42