6. Die mense wat alles wil verwoes,woon stil en rustig,hulle is nie bekommerd nie.Die mense wat vir God kwaad maak,voel veilig,hulle dink dat hulle met God kan doenwat hulle wil.”
7. “Maar jy moet vir die diere vra,hulle sal vir jou leer,die voëls sal dit vir jou sê,
8. jy moet vir die plante op die grond vra,hulle sal vir jou leer,die visse sal dit vir jou sê.
9. Hulle almal weet dat die Herehierdie dinge laat gebeur,
10. die Here besluit of ’n mens sal lewe,Hy besluit of ’n mens sal asemhaal.