Die mense wat alles wil verwoes,woon stil en rustig,hulle is nie bekommerd nie.Die mense wat vir God kwaad maak,voel veilig,hulle dink dat hulle met God kan doenwat hulle wil.”