Jesaja 60:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal baie kamele na jou toe kom,kamele van die lande Midian en Efa.Hulle sal almal van die land Skeba komen hulle sal goud en wierook bring.Die mense sal die Here prys.

Jesaja 60

Jesaja 60:5-11