Jesaja 60:5 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer jy dit sien,dan sal jy baie bly wees.Jou hart sal vinnig klopen jy sal bly word,want al die duur en mooi dingevan die volke sal joune word.Dit sal na jou toe kom oor die see.

Jesaja 60

Jesaja 60:1-15