Jesaja 37:10 Bybel vir Almal (ABA)

hulle moet vir Hiskia, die koning van Juda, sê: “Hiskia, jy glo in jou God, maar jy moenie dat Hy jou bedrieg nie. Jou God sê die koning van Assirië sal nie Jerusalem oorwin nie. Dit is nie waar nie.

Jesaja 37

Jesaja 37:5-18