7. Luister hoe roep die mensevan Jerusalem.Hulle vra dat die Herehulle moet kom help.Luister hoe huil die boodskapperswat moet sê daar is vrede.
8. Niemand loop op die paaie nie,niemand kom verby nie.Die vyand het sy ooreenkomsmet ons gebreek.Hulle het ons stede maklik oorwin,ons mense kon hulle nie keer nie.
9. Die land treur, alles word droog,die Libanon-berg lyksoos ’n mens wat bleek is,die plante op die berg word droog.Die Saron-vlakte is soos die woestyn.Die bome in die land Basanen op die Karmel-bergse blare val af.
10. Die Here sê: “Ek sal nou opstaanen doen wat Ek wil doen.
11. Alles wat julle doen,is soos droë gras en kaf.Julle het self ’n vuur aangesteek,maar julle sal brand in daardie vuur.
12. Volke sal verbranden hulle sal as wordsoos doringbossies wat iemand afkapen aan die brand steek.
13. Volke wat ver is,volke wat naby is,julle moet hoor wat Ek doen,julle moet weet hoe sterk Ek is.”
14. Die sondaars in Sion skrik,die slegte mense begin bewe.Hulle sê: “Watter mense kan woonby ’n vuur wat alles verbrand?Wie kan woon by ’n vuurwat altyd aanhou brand?
15. Dit is die mense wat reg leween wat die waarheid praat,die mense wat nieander mense se goed vatom hulleself ryk te maak nie,die mense wat nie presente vatom verkeerd te doenaan ander mense nie,die mense wat nie luisterna planne om mense te vermoor nie,die mense wat nie verkeerdwil doen nie.
16. Hierdie mense sal hoog in die berge woonen hulle sal veilig wees agter die rotse.Hulle sal kos kry,en hulle sal altyd water hê.”
17. Julle sal self ’n koning sienwat mooi klere dra,en julle sal sien die land is groot.
18. Dan sal julle onthouhoe julle geskrik hettoe die vyande julle goed getelen geweeg het om dit saam te vat,en die torings getel het om dit af te breek.