Die sondaars in Sion skrik,die slegte mense begin bewe.Hulle sê: “Watter mense kan woonby ’n vuur wat alles verbrand?Wie kan woon by ’n vuurwat altyd aanhou brand?