Jesaja 3:19-22 Bybel vir Almal (ABA)

19. die oor-ringe en die armbande en sluiers,

20. die kop-ringe en die kettings om hulle enkels,die mooi gordels om hulle lyf, die reukwater,die juwele om hulle nekke,

21. die ringe aan hulle vingers en die neusringe,

22. die mooi rokke, die doeke om hulle skouers, die handsakkies,

Jesaja 3