Jesaja 4:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag sal sewe vroue een man grypen vir hom sê:“Trou asseblief met ons.Ons sal ons eie kos eet en ons eie klere maak.Ons wil ’n man hê,sodat die mense ons nie meer spot nie.”

Jesaja 4

Jesaja 4:1-6