Jesaja 28:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die mense toetsen Ek sal kyk of hulle reg gedoen heten reg gelewe het.Julle dink julle leuens sal julle beskerm,maar wanneer die vyandesoos ’n hael-storm kom,dan sal julle sterf, daar sal niks oorbly van julle nie.Julle leuens sal julle nie beskerm nie.

Jesaja 28

Jesaja 28:14-21