Jesaja 28:16 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê die Here nou:“Kyk, Ek sit ’n klip neer in Jerusalem.Dit is ’n klip wat die mense sal toets,dit is ’n harde hoek-klip waarop iemand’n muur kan bou.Die mense wat in My glo,sal veilig wees.Hulle sal nie vinnig moet vlug nie.

Jesaja 28

Jesaja 28:13-25