Jesaja 28:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal sleg gaanmet die stad Samaria.Die mense van Efraimwat altyd dronk is,is trots op Samaria.Die stad is op ’n bergbokant ’n vrugbare vallei,en dit is ’n mooi stad.Maar dit sal word soos’n blom wat droog word en afval.

Jesaja 28

Jesaja 28:1-7