Jesaja 27:13 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag sal iemanddie groot ramshoring blaas.Al die mense van Israelwat oral in Assirië en Egipte is,sal kom en hulle salvoor die Here buigop die gewyde bergin Jerusalem.

Jesaja 27

Jesaja 27:11-13