Jesaja 24:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ons sal hoor die mense singoral op die aarde.Ons sal hoor hulle prysdie Regverdige God.Maar ek, die profeet, sêdit gaan sleg met my, baie sleg.Die mense verraai mekaar,hulle hou nie opom mekaar te verraai nie.

Jesaja 24

Jesaja 24:13-17