Jesaja 20:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het toe gesê: “My dienaar Jesaja het drie jaar lank kaal en sonder skoene geloop, en dit was ’n teken wat gewys het wat sal gebeur met die lande Egipte en Kus.

Jesaja 20

Jesaja 20:1-6