Jesaja 20:2 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd het die Here vir Jesaja gestuur om ’n boodskap te bring. Jesaja was die seun van Amos. Die Here het vir Jesaja gesê: “Gaan trek uit jou rouklere en jou skoene.”Jesaja het dit gedoen. Hy het kaal en sonder skoene geloop.

Jesaja 20

Jesaja 20:1-6