13. Hulle raas soos die groot branders,maar wanneer die Here kwaai met hulle praat,dan vlug hulle ver weg.Hulle word soos kafof soos ’n bol gras wat wegwaaiin die sterk wind.
14. In die aand is almal nog bang vir die volke,maar voordat dit oggend is, is hulle weg.Dit is wat sal gebeur met die mensewat nou ons goed vat.