Jesaja 17:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle raas soos die groot branders,maar wanneer die Here kwaai met hulle praat,dan vlug hulle ver weg.Hulle word soos kafof soos ’n bol gras wat wegwaaiin die sterk wind.

Jesaja 17

Jesaja 17:4-14