Jesaja 12:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Jy sal daardie dag sê:“Here, ek wil U prys,want U was kwaad vir my,maar U is nie meer kwaad nieen U het dit weer goed laat gaan met my.

2. U is die God wat my sal red.Ek glo dit, en ek sal nie bang wees nie.Die Here maak my sterk en bly.Hy is my Redder.”

3. Julle sal bly wees en juigwanneer julle water skepuit die Fontein van redding.

Jesaja 12