Jesaja 12:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sal daardie dag sê:“Here, ek wil U prys,want U was kwaad vir my,maar U is nie meer kwaad nieen U het dit weer goed laat gaan met my.

Jesaja 12

Jesaja 12:1-3