Jesaja 10:27 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer Ek dit gedoen het, dan sal die Assiriërs julle nie meer laat swaarkry nie. Ek sal hulle juk wegvat van julle nek, dan sal julle nie meer hulle slawe wees nie.”

Jesaja 10

Jesaja 10:26-28