Jesaja 10:26 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, die Here wat oor alles regeer, sal hulle slaan met ’n sweep soos Ek die Midianiete by die Oreb-rots geslaan het. Ek sal my kierie oor die water uitsteek soos toe Ek die Egiptenaars laat sterf het.

Jesaja 10

Jesaja 10:20-28