Jesaja 10:22 Bybel vir Almal (ABA)

Israeliete, julle was so baie soos die sand by die see, maar min van julle sal oorbly en terugkom. Die Here het besluit baie van julle moet sterf, julle straf kom soos ’n watervloed wat oor alles stroom.

Jesaja 10

Jesaja 10:18-26