Jesaja 10:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat oorgebly het, sal terugkom, die mense van die nageslag van Jakob wat oorgebly het. Hulle sal terugkom na die God wat oorlog kan maak.

Jesaja 10

Jesaja 10:16-22