Jeremia 6:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Mense van Benjamin,julle moet vlug uit Jerusalem.Julle moet die ramshoring blaas in die stad Tekoaen in die stad Bet-Keremmoet julle rook maakom mense te waarsku,want die vyande kom uit die noorde,en dit sal sleg gaan met julle.

Jeremia 6

Jeremia 6:1-4