Die profete bring boodskappewat hulle nie by die Here gekry het nie,die priesters regeer soos hulle wil,en my volk hou daarvan.Maar wat sal julle doenwanneer die einde kom?