Jeremia 50:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Wanneer dit gebeur, in daardie tyd, dan sal die Israeliete kom, en die Judeërs sal saam met hulle kom. Hulle sal loop en huil en hulle sal hulle God die Here soek.

Jeremia 50

Jeremia 50:1-10