Jeremia 50:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet vir al die volke vertel,julle moet ’n vlag in die lug ophou,julle moet praat, julle moenie stilbly nie,julle moet sê:Vyande het die land Babel oorwin. Bel kan nie help nie, Marduk is bang,die afgode kan nie help nie, hulle is bang,

Jeremia 50

Jeremia 50:1-5