Julle wat skiet met ’n pyl en boog,julle moet Babel aanval van al die kante.Julle moet skiet, julle moet al julle pyle gebruik,want Babel het sonde gedoen teen die Here.