Die Here is kwaad,daar sal niemand in Babel woon nie,dit sal ’n leë stad word.Elkeen wat by Babel verbygaan,sal bang word en fluitoor alles wat met die stad gebeur het.