Jeremia 49:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, Ek het vir Myself belowe dat mense die naam van die stad Bosra sal noem wanneer hulle ander mense wil laat skrik of hulle wil spot of vervloek. Dit sal ’n droë plek word, en al die ander stede daar naby sal altyd net hope klippe wees.”

Jeremia 49

Jeremia 49:11-19