Jeremia 49:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Ek sal dit doen, want mense wat minder skuldig was as julle, moes die beker drink. Dink julle Ek sal sê julle is onskuldig? Ek sal dit nie doen nie, julle sal die beker moet drink, dit is seker.

Jeremia 49

Jeremia 49:3-22