Mense van die stad Aroër,julle moet langs die pad gaan staan,julle moet kyk, en wanneer daar mense komwat vry weggekom het en wat vlug,dan moet julle vir hulle vra:‘Wat het gebeur?’ ”