Jeremia 48:18 Bybel vir Almal (ABA)

Mense van die stad Dibon,julle moet afklim van julle mooi stoele,julle moet op die grond in die stof gaan sit,want die mense het gekomwat julle stad sal verwoes,hulle het julle sterk mure afgebreek.

Jeremia 48

Jeremia 48:9-22