Jeremia 46:19 Bybel vir Almal (ABA)

Mense van Egipte, julle moetal julle goed vasbind,die vyande sal julle vang en wegvat.Hulle sal die stad Nof verwoes,daar sal nie meer mense woon nie.

Jeremia 46

Jeremia 46:9-24