Jeremia 46:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die Koning praat.Sy Naam is die Here wat oor alles regeer.Hy sê: “So seker soos Ek lewe,die vyande wat kom, is sterk,so sterk soos Tabor-berg wat tussen die berge is,soos Karmel-berg by die see.

Jeremia 46

Jeremia 46:14-26