Ek het baie kwaad geword en Ek het die mense gestraf in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem. Die stede het hope klippe geword, niemand woon daar nie. Dit is vandag nog so.