Jeremia 44:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle was nie gehoorsaam nie, julle het nie geluister nie en julle het nie opgehou om die slegte dinge te doen nie. Julle het aangehou om vir ander gode wierook-offers te bring.

Jeremia 44

Jeremia 44:1-10