Jeremia 43:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet groot klippe neem en jy moet hulle wegsteek in die klei onder die baksteenvloer voor die gebou van die farao in Tagpanges. Die Judeërs moet sien wanneer jy dit doen.

Jeremia 43

Jeremia 43:4-13