Jeremia 43:10 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet jy vir die Judeërs sê: Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Luister na My, Ek sal my dienaar koning Nebukadnesar van Babel laat kom en Ek sal sy troon neersit bo-op hierdie klippe wat Ek weggesteek het, en hy sal sy tent daar bo-op die klippe opslaan.

Jeremia 43

Jeremia 43:1-13